LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodlands Sea Ranch | LekkeSlaap
+12

Woodlands Sea Ranch

5 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Woodlands Sea Ranch
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat daar steil trappe is wat na die solderkamer lei, maar daar is 'n baie veilige reling aan weerskante van die trap.
Daar is elektriese komberse op die koningingrootte- en dubbelbeddens, asook op 2 van die enkelbeddens bo.

Daar is 'n eerlikheidskroegie met rooi-, wit- en vonkelwyn. Die kostes hiervoor kan in kontant of via EFT vereffen word wanneer jy vertrek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 450
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 450
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 450
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodlands Sea Ranch, Noordhoekweg, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiY2FjMTU4LWZiNTctNDM1YS1iYWQ3LTdlZTllNzk0ODJjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 450  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 5 Woodlands Sea Ranch Noordhoek Road 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.101999504026 18.381411731243
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!