Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodleigh Guest Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Woodleigh Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lisa S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, vriendelik, veilig, gasvry en absolute topgehalte plek! Ek kies julle oor en oor!

Ek het so welkom gevoel toe ek daar stop. Ek was dadelik gehelp deur die bestuurder Renier. Wat 'n gawe man! Alles was gereed. Die kamer en badkamer is vreeslik skoon en netjies. Mens kan behoorlik van die vloer af eet - veral as jy 'n klein babatjie het wat alles op die vloer laat val. Die diens is van absolute topgehalte. Die vriendelikste mense. Mooiste tuin, uitsig en silwerskoon swembad, selfs in die middel van die winter. Dit is op 'n wonderlike plek en veilige gebied geleë en ek kon maklik by al my bestemmings uitkom. Meer as genoeg plek vir jou voertuig, veral as jy 'n groot voertuig soek en genoeg spasie wil hê om alles af te laai. Hulle kos is uit die boeke en die lekkerste cappuccino om jou dag mee te begin. Ek sal hierdie wonderlike gastehuis oor en oor kies. Oos-Londen is sommer 'n baie beter plek nadat ek so lekker by Woodleigh gebly het! Baie dankie. Julle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galwayweg 19, Woodleigh, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA231e35d7910a712b6ef7691c6d131a6ec6f456308815c344d641582c37dc82cf82c8a8d208675e305739c4507f63ff9c67c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 19 Galway Road Woodleigh 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.990679978372 27.934483906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem