Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodleigh Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galwayweg 19, Woodleigh, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Woodleigh Guest Lodge bied gerieflike verblyf in ’n gastehuis in Oos-Londen met ’n uitsig oor die Ihlanza-vallei. Die gastehuis is 1,2 km vanaf Nahoon-strand en 2,1 km vanaf Oos-Londen Gholfklub.

Die verblyf word in 9 gastekamer gebied met ’n keuse tussen luukse, deluxe en standaard-kamers. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met Netflix en ’n lessenaar in. ’n Volle Engelse of kontinentale ontbyt en aandete kan op versoek gereël word.

Die gastehuis het ’n swembad, ’n braai-area en veilige parkeerplek. Gaste kan ook in die gemeenskaplike sitarea langs die kaggel ontspan.

Die eenheid bied maklike toegang tot James Pearce Park, Old Selbornian Klub, Nutting Badminton Hall, Striling Hokkie Astro-baan, winkels en restaurante. Die gastehuis is ideaal vir sake-, sport- en vakansiereisigers.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Woodleigh Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Galwayweg 19, Woodleigh, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Woodleigh Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galwayweg 19, Woodleigh, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA231e35d7910a712b6ef7691c6d131a6ec6f456308815c344d641582c37dc82cf82c8a8d208675e305739c4507f63ff9c67c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 19 Galway Road Woodleigh 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.990679978372 27.934483906746