Sandton Akkommodasie by Woodmead Apartments | LekkeSlaap
+10
+10

Woodmead Apartments

  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Austinstraat 2, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Woodmead Apartments is in Woodmead in Sunninghill, Sandton geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat o soek is na goed toegeruste selfsorg-akkommodasie.

Elke woonstel het 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die woonstelle het elk DStv Premium en word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae. Ondergrondse parkeerplek is ook beskikbaar.

Die woonstel is sentraal geleë naby groot hoofweë, Woodmead Besigheidsparke, Sunninghill Hospitaal, Waterfall City Hospitaal, Sunninghill Kantore en Sandton.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Woodmead Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Austinstraat 2, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Woodmead Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Austinstraat 2, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmYjNlMTIwLWVjYTMtNDJkOC04MTU1LWMwZGIxMGU2Yjg0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 2 Austin Road Woodmead 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.042149773579 28.068339040337
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za