LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodmead Apartments | LekkeSlaap
+10

Woodmead Apartments

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Woodmead Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ronel B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Besigheidsreis

Baie aangenaam en veilig, die stort het net die reg gewerk nie, dit was enigste let down.

Baie skoon, netjies en veilige plekkie om te bly. Dis was regtig aangenaam. Onderdakparkering, sekuriteit, skoonmaakdiens, WiFi en DStv ingesluit. En dis lekker sentraal. Sal dit beslis aanbeveel.

Lubane M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lubane M

Beautiful inside and comfortable warm cosy place.

We had a great stay with my family. Beautiful cosy place. Clean and very neat. I would stay there next time I'm in the area. Thank for a lovely stay.

Gerald C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Sal die plek enige tyd aanbeveel aan mense wat 'n rustige plekkie met tonne sekuriteit soek.

Louise V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Besigheidsreis

Netjiese verblyf, goeie diens, veilig en bekostigbaar.

Plekkie was netjies toegerus met alles wat jy benodig, veilig en ook skoonmaakdienste was beskikbaar.

Natasia N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasia N
Gesin met tieners

Skoon, netjies, waarde vir geld en rustige omgewing.

Ons het lekker gebly. Daar was 'n wasmasjien in die eenheid wat baie gehelp het. Alles was tip top. Het 4 dae daar gebly - beslis waarde vir geld.

Mia L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia L

Gesellig en gerieflik!

Woodmead Apartments is naby Sunninghill Netcare Hospitaal wat dit ideaal gemaak het. Die gasverwarmer het ons plekkie heerlik warm gemaak. Die personeel en ander inwoners is almal so vriendelik en behulpsaam.

Pamela V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Verbasend stil en rustig vir so 'n sentrale ligging. Alles wat mens nodig het. Silwerskoon. Wees net bereid om trappe te klim. Werklik puik in alle opsigte.

Lynda K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda K
Gesin met klein kinders

Very comfortable and homely.

Excellent, home from home.

Saad K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saad K
Gesin met tieners

One of the nicest apartments we have ever stayed in for a very reasonable price.

Lovely place and we will always be booking this place whenever we are travelling to South Africa.

Helene V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V
Besigheidsreis

Apartments were awesome.

Perfect business trip apartments, safe and secure, only needs WiFi.

Woodmead Apartments's terugvoer

Thank you for your review. We look forward to accommodating you in the future.

With regards to the Wi-Fi, they are busy with fibre installation in the area and hopefully it won't be too long before we can offer a decent Wi-Fi connection

Regards, Sonya

Woodmead Apartments
Illona V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illona V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Ons sal altyd van die woonstel gebruik maak. Mooi ruim en skoon met goeie veiligheid.

Woodmead Apartments's terugvoer

Thank you for the review. We look forward to hosting you in future.
Regards, Sonya.

Woodmead Apartments
Juarita M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juarita M
Gesin met tieners

Verblyf was fantasties.

Verblyf was baie netjies en veilig. Dit het gevoel soos ons huis. Woonstel was elke dag skoongemaak deur die "Fairies". Sonya was baie gasvry. Ons kon haar enige tyd bel selfs vir aanwysings na spesifieke plekke toe. Sal definitief weer gebruik maak van Woodmead Apartments.

Woodmead Apartments's terugvoer

Thank you for your review. We look forward to hosting you in the future

Regards,
Sonya

Woodmead Apartments
Emmanuel M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I really felt as comfortable as I was in my home.

My wife and I are travelling to RSA in the near future and we hope to stay at Woodmead Apartments again.

Woodmead Apartments's terugvoer

Wonderful! We look forward to hosting you again

Regards Sonya

Woodmead Apartments
Jp H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp H
Besigheidsreis

Netjies en gerieflik.

Uitstekend met daaglikse skoonmaakdienste. Sou net aanbeveel dat wi-fi installeer word vir gerieflikheid vir kliënt.

Woodmead Apartments's terugvoer

Thank you for the review. We look forward to hosting you in the future. Hopefully, we will have Wi-Fi available by then.

Regards Sonya

Woodmead Apartments
Rakshini P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rakshini P
Besigheidsreis

Would definitely recommend it to others.

Nice and clean. Good value for money.

Woodmead Apartments's terugvoer

Thank you. We look forward to hosting you in the future.
Regards Sonya

Woodmead Apartments
Madelene V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene V
Besigheidsreis

Alles wat nodig is was beskikbaar sonder enige oorbodige ornamentjies en fieterjasies. Kompleks baie stil vir so baie eenhede.

As iemand wat tot 3 maal per jaar met vakansie of sakebesoeke gaan is die foto's op web gewoonlik vanaf die beste angle geneem en voldoen dit nooit aan die werklikheid nie. Hierdie was die 1ste bespreking ooit waar die foto's egter afbreek doen aan die werklikheid. Baie dankie, dit was 'n bederf om allles perfek en skoon te kry. Baie naby Sunninghill Hospitaal en Price Waterhouse sonder om in verkeer vas te sit of groot interseksies te kruis. Dankie aan die eienaar vir uitsonderlike diens en 'n pragtige eenheid.

Illona V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Illona V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik tevrede.

Baie beïndruk. Waarde vir geld.

Joy P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy P
Gesin met tieners

Netjies, veilig, baie ruim en waarde vir geld!

See the ratings.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat, safe, very spacious and true value for money!

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Woodmead Apartments's terugvoer

It was lovely to accommodate you and your family. We look forward to accommodating you in the future.

Regards,
Sonya

Woodmead Apartments
Roishe B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roishe B

Ek is totaal en al happy met wat ons ontvang het en het elke dag uitgesien om huis toe te gaan.

Dienste was ten volle perfek gewees van ons aankoms daar. Dit was meer as wat ons verwag het, want daar was net als tot 'n waaier en wasmasjiene wat ek nie sou kon aan dink. So dit was regtig die moeite werd elke dag.

Woodmead Apartments's terugvoer

Many thanks and we look forward to accommodating you in the future
Regards Sonya

Woodmead Apartments
Richard N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard N
Saam met vriende

Baie sentraal.

Die woonstel was baie sentraal en ons kon al die dele van die stad bereik omdat ons net 5 minute weg van die afritte was.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very central.

The flat was very central and we could access all parts of the city as we were 5 minutes away from freeways.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cynthia D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was netjies en skoon.

Was 'n goeie ervaring. Skoon en netjies met goeie matras. Wens Hulle het daagliks skoon handdoeke gegee eneker gemaak dat daar toiletpapier is. Maklik om te vind en regtig 'n goeie huis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was neat and clean.

Was a good experience. Clean and neat and good matress. I do wish that they give clean towels daily and make sure that you have toilet paper. Place was safe and secure. Easy to find and really a good home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Woodmead Apartments's terugvoer

Thank you for the review. Fresh towels are provided twice a week because of water restrictions in place due to the drought. As a self cater unit we have been providing toilet paper on arrival only. We will look at revising that policy.
Regards,
Sonya

Woodmead Apartments
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Austinstraat 2, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmYjNlMTIwLWVjYTMtNDJkOC04MTU1LWMwZGIxMGU2Yjg0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 2 Austin Road Woodmead 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.042149773579 28.068339040337
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!