LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodmead Guest Lodge | LekkeSlaap
+11

Woodmead Guest Lodge

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edison-singel 84, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Woodmead Guest Lodge is oorkant die Sunninghill Hospitaal geleë, wat dit die ideale blyplek maak vir die besoek van pasiënte of familielede.

Hierdie lodge bied 7 standaard en suite-slaapkamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Daar is ook 2 groter suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied.

Behalwe dat hierdie lodge naby al die groot hoofweë en Sandton se middestad is, is dit in die rustige en lowerryke woonbuurt, Sunninghill Estates, geleë. Woodmead Guest Lodge is om 'n lieflike swembad gebou en ons tuin is met sorg ontwerp om 'n rustige atmosfeer te skep.

Die personeel streef daarna om gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Persoonlike diens is vir ons van uiterste belang en dit is waarom gaste keer op keer na hierdie klassieke lodge terugkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Woodmead Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Edison-singel 84, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
  • Gaste dink Woodmead Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edison-singel 84, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1OWZmODNlLTFlZjgtNDE0YS05ZWM1LWU2ZTNkMTc5MmY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 84 Edison Crescent Sunninghill 2157 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.037438888889 28.070879722222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!