LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodmead Guest Lodge | LekkeSlaap
+11

Woodmead Guest Lodge

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Woodmead Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ronel J - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Voldoen aan ons verwagtinge.

Aandete en ontbyt was heerlik. Sal dit vir seker aanbeveel. Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Lizette V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Die verblyf was puik - het dit regtig geniet om daar te bly.

Sien sterre.

Riaan D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon, goed geleë, vriendelike diens en baie behulpsaam.

Die kamer is baie ruim, netjies en baie goed toegerus. Die diens was baie goed, vriendelik en behulpsaam. Die ligging is baie goed en netjies versorg.

Woodmead Guest Lodge's terugvoer

Beste Riaan
Baie baie dankie vir jou pragtige woorde. Ek is so jammer ek het jou nie ontmoet nie! Ek hoop jy kom wel weer.
Groete
Grietjie

Woodmead Guest Lodge
Johan V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en veilig.

Woodmead Guest Lodge se fasiliteite is goed aangebied en dis 'n baie rustige omgewing. Kan verblyf daar aanbeveel.

Alisha G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie goeie diens.

Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was elke oggend heerlik.

Woodmead Guest Lodge's terugvoer

Baie, baie dankie vir julle pragtige verslag. Ons waardeer dit opreg en ons hoop om julle gou weer te sien.
Ann-M

Woodmead Guest Lodge
Pieter G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Die mense lewer 'n fantastiese diens, baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Sal die plek aanbeveel vir enigiemand.

Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edison-singel 84, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1OWZmODNlLTFlZjgtNDE0YS05ZWM1LWU2ZTNkMTc5MmY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 84 Edison Crescent Sunninghill 2157 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.037438888889 28.070879722222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!