Woodpecker Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Kruger-straat 80, Dr Beyers Naude-straat, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Woodpecker Guest House is in die skilderagtige dorpie Middelburg. By ons sal jy absoluut tuis voel en bederf word met heerlike ontbyt en aandete. Die kamers is netjies, skoon en pragtig versier.
Ons 7 kamers is smaakvol ingerig en elkeen is toegerus met 'n badkamer met stort, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, sjerrie en beskuit.
Hier by Woodpecker is ons trots op ons ouwêreldse gasvryheid en ons billike tariewe. Ons voorsien veilige parkeerplek en aandete op versoek.
Middelburg is halfpad tussen Nelspruit en die Maputo-deurgang, so dit is ideaal geleë vir reisigers wat op pad is na Mpumalanga se laeveld. Die gastehuis is ook gerieflik naby aan Middelburg Mall en die N4 geleë vir reisigers wat op soek is na 'n moderne inkopie-ervaring. Ons is ook naby aan die vernaamste industrieë, myne en kragstasies in die omgewing - ideaal vir sakereisigers. Ons ligging in 'n kalm, pragtige woonbuurt val natuurlik in almal se smaak.
Opsomming van Resensie
Ligging
- President Kruger-straat 80, Dr Beyers Naude-straat, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Gaste dink Woodpecker Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Loskopvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Kruger-straat 80, Dr Beyers Naude-straat, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom