Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvy-straat 409, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Woodpecker Lodge bied B&B-verblyf op die Hoedspruit Wildlife Estate wat 680 hektaar beslaan. Dié lodge is net 5 tot 10 minute se ry vanaf verskeie winkels en restaurante in die dorp. Let asb. daarop dat dit slegs B&B-verblyf is en nie selfsorg nie.

Woodpecker Lodge het 4 kamers wat elkeen uniek versier is en slaapplek aan 2 gaste bied. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n volledige, privaat en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n elektriese muskietafweerder en ’n beskermingspaneel voor die vensters om insekte weg te hou.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Hierdie grasdak-lodge het 'n swembad, 'n kroeg vol voorraad, 'n gastesitkamer en gratis WiFi. Dis lieflik geleë tussen groot bome en die lodge bied asemrowende uitsigte oor die bos en die berge in die verte. Dis ook naby een van die damme op die landgoed.

Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar. Die landgoed het 'n wildernisomgewing en 'n wildritroete waar verskeie wildspesies gesien kan word. Daar is wel spesifieke wildkyk-areas op die landgoed, maar die diere steur hulle nie werklik daaraan nie en wei sommer oral op die landgoed rond.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Woodpecker Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Rotsvy-straat 409, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Woodpecker Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvy-straat 409, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2d13dfc9cd479a4f39d76583c0a3fbbe351d12a3226dac6dcfc8e14f8b4c96d8ae7d9949d4cd7f0c20a6178b973234ae678?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 409 Rotsvy Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.344618673076 30.962744890244