Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker's Inn Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Woodpecker's Inn Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Wim D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en gerieflike verblyf.

Vriendelike, professionele ontvangs. Heerlike ontbyt. Goedversorgde kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker's Inn Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dt is altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het.
Ons sien uit om julle een van die dae weer te sien!

Woodpecker's Inn Guest House
Sonja K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ’n oornagplekkie naby die lughawe gesoek omdat my man vroeg moes uitvlieg.

Die kamer was ruim en gerieflik met alles wat mens nodig het vir ’n oornagverblyf. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker's Inn Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons hoop ons sien julle sommer vinnig weer.

Woodpecker's Inn Guest House
Nico D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Besigheidsreis

Geen probleme.

Alles het goed verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker's Inn Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Nico.
Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Woodpecker's Inn Guest House
Magda N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N
Gesin met tieners

Baie rustig en privaat.

Baie aangenaam en hulpvaardig, baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker's Inn Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit na julle volgende kuier.

Woodpecker's Inn Guest House
Nellie L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nellie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Heerlik gebly, baie netjies en diens baie goed. Ligging ook perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker's Inn Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Woodpecker's Inn.
Ons hoop ons sien julle sommer vinnig weer.

Woodpecker's Inn Guest House
Karlize C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlize C
Gesin met klein kinders

Gasvry

Baie vriendelike ontvangs en 5-ster gasvryheid. Dit is van nou af ons eerste keuse vir verblyf in die Johannesburg-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker's Inn Guest House se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet! ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien!

Woodpecker's Inn Guest House
Alf & Gill M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alf & Gill M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant and homely atmosphere although parking is a little tight if you have a large vehicle.

See stars below

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 858
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 858
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 858
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driedoringlaan 29, Glen Marais X1, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgQ1dISrs8VviNsxRJlPlpQFSPPUBRsmhpbOjSteRsBefSn0nJ9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 858 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 31 Driedoring Avenue Glen Marais X1 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.073301849776 28.248991817236
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem