LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodridge Palms Boutique Hotel | LekkeSlaap
+47

Woodridge Palms Boutique Hotel

Kamer 2
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed met 100% wit Egiptiese katoen beddegoed. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B.

Belasting en Ekstras

Wildritte in 'n oop 4x4-voertuig is teen R150 per persoon beskikbaar. Tydens dié ekskursies ry gaste tot bo-op die berg om uit te kyk oor die hele Noordwes. Koeldrank is beskikbaar. Tientalle diere kan op dié rit gesien word. Gaste het ook geleentheid om die perde wat gered is te voer. Daar is 'n spa op die perseel waar gaste behandelings kan bespreek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4

  • Verekombers

Kamer 1
Vanaf R680

  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Kamer 3
Vanaf R700

Kamer 5
Vanaf R800

  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas

Kamer 6

Wittebroodsuite
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebroodsuite met sy dik matte is uiters luuks. Die bed het wit Egiptiese katoen beddegoed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Handdoeke, japonne en pantoffels word voorsien. Die suite het 'n sitkamer wat op die berg uitkyk en gaste sien ook gereeld mak wild. Daar is 'n aparte swembad. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en 'n kluis in. Die kamer het ook koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B.

Belasting en Ekstras

Wildritte in 'n oop 4x4-voertuig is teen R150 per persoon beskikbaar. Tydens dié ekskursies ry gaste tot bo-op die berg om uit te kyk oor die hele Noordwes. Koeldrank is beskikbaar. Tientalle diere kan op dié rit gesien word. Gaste het ook geleentheid om die perde wat gered is te voer. Daar is 'n spa op die perseel waar gaste behandelings kan bespreek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Gesinskamer
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dit is 'n dubbelkamer met dik matte en 'n aparte ingang. Gaste kan kies tussen koninggrootte-beddens of 3/4 beddens met Egiptiese katoenlinne. 'n Gedeelde en suite-badkamer met 'n stort en buitestort. Handdoeke, japonne en pantoffels word voorsien. Daar is ook 'n sitkamer en 'n stoep met 'n uitsig op die berge, asook 'n aparte swembad. DStv met 9 kanale is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B.

Belasting en Ekstras

Wildritte in 'n oop 4x4-voertuig is teen R150 per persoon beskikbaar. Tydens dié ekskursies ry gaste tot bo-op die berg om uit te kyk oor die hele Noordwes. Koeldrank is beskikbaar. Tientalle diere kan op dié rit gesien word. Gaste het ook geleentheid om die perde wat gered is te voer. Daar is 'n spa op die perseel waar gaste behandelings kan bespreek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodstock-weg, Erfdeel 11 en 12, Swartruggens, 1420, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2YmU3ODA1LWE5NmEtNDdiYy04MWU1LTMwZjVmZDNlMWYyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Woodstock Road Portion 11&12 farm block kloof 1420 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.68503 26.83983
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!