Woodridge Palms Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Kamer 1
B&B.
Kamer 2
B&B.
Kamer 3
B&B.
Kamer 4
B&B.
Kamer 5
B&B.
Kamer 6
B&B.
Wittebroodsuite
B&B.
Executive Gesinskamer
B&B.
Belasting en Ekstras
Wildritte in 'n oop 4x4-voertuig is teen R150 per persoon beskikbaar. Tydens dié ekskursies ry gaste tot bo-op die berg om uit te kyk oor die hele Noordwes. Koeldrank is beskikbaar. Tientalle diere kan op dié rit gesien word. Gaste het ook geleentheid om die perde wat gered is te voer. Daar is 'n spa op die perseel waar gaste behandelings kan bespreek.
Kansellasiebeleid: Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Woodridge Palms Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za