Woodridge Palms Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Woodridge Palms Boutique Hotel word omring deur 130 hektaar se pragtige berg- en vallei-natuurskoon. Die asemrowende uitsigte en die rustigheid van die Noordwes-streek van die Groot Marico maak Woodridge Palms Boutique Hotel is 'n versteekte juweel.

Verblyf word in 7 en suite-kamers, elk met slaapplek vir 2, en 'n en suite-gesinskamer met slaapplek vir 4 gebied. Al die kamers het ekstra lang beddens met Egiptiese katoenlinne.

Daar is 2 swembaddens en 'n groot instap-voëlhuis met voëls en pappagaaie. Woodridge Palms doen die spyseniering vir spesiale geleenthede en privaat funksies, of dit nou troues, verjaardae, spanbou of jaareindfunskies is, en sal die pakket aanpas om aand die gaste se verwagtinge te voldoen.

Woodridge Palms is net 50 minute se ry vanaf Sun City, die Lost City en Hartebeespoort. Die Pilanesberg en Madikwe Nasionale Wildtuine en die Wieg van die Mensdom is ook naby Woodridge Palms. Die Leeu- en Renosterpark is 50 minute se ry hiervandaan. Daar kan visgevang word by die Kosterdam 6 km weg. Gaste kan hul eie visstokke bring of huur by die instansie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Woodridge Palms Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za