Pinetown Akkommodasie by Woodridge Place | LekkeSlaap
+12

Woodridge Place

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodside-laan 25, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 265 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Woodridge Place is 'n B&B, bestuur deur die eienaar, wat die gasvryheid bied wat gaste verdien. Woodridge Place is in Cowies Hill en naby besigheidsareas en besienswaardigehede in Durban. Groot winkelsentrums soos Pavilion en Westwood is 5 minute van die verblyf af en Durban-strand slegs 15 minute se ry van die verblyf af. King Shaka International Lughawe via die nasionale snelweg is net 35 minute weg.

Verblyf is beskikbaar in 4 en suite-badkamers met lugversorging. Die kamers is of dubbel-, 2 enkelbed- en gesinskamers. Elke kamer het 'n Tv met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Verder is daar 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n pooltafel en 'n TV asook 'n onderdakstoep en swembad. Braaigeriewe is beskikbaar en teen 'n ekstra fooi kan gaste gebruik maak van die lughawependeldiens.

Gaste het parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Woodside-laan 25, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 265
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 265
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodside-laan 25, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvqCHInCpKnCV8saz7ny5BisOiPRNBLVFbHtzXR7FCQnVdUm8jy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 265  per nag (vir 2 persone) 25 Woodside Avenue Cowies Hill 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.824742 30.897698
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za