LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodstock Cottage | LekkeSlaap
+8

Woodstock Cottage

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Woodstock Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Brenda V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda V
Gesin met tieners

Ons verblyf was waarde vir geld, gemaklik, kon by alle eetplekkies en winkels uitkom

Dit was 'n heerlike tuiste in di middel van alles, loopafstand. Waarlik geniet. Sal weer daar wil bly. Was net nie seker of ons die kaggelvuur kon gebruik nie. Die Kaap was vreeslik koud. Verder goed!

Cecily V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecily V
Besigheidsreis

Lieflike plek, gemaklik, sonder fieterjasies, baie gerieflik geleë.

Kort net 'n waaier in elke vertrek!

Vanaf R1 700
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balfourstraat 64, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMjE5YzljLTMxMWEtNDZhOC04ODBiLTUxMzNlMTNjMTgzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 5 persone) 2 5 1 5 64 Balfour Street Woodstock 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9348381 18.4521977
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!