Woonstel in Hartenbos
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Oranjelaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Woonstel in Hartenbos is 'n selfsorgeenheid op die eerste verdieping wat gemaklik ingerig is met slaapplek vir 'n gesin van 6.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaapkamers en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet, bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien.
Die leefarea beskik oor 'n TV (daar is nie 'n DStv-dekodeerder nie). Indien gaste DStv wil kyk is hulle welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -kabels en -slimkaart saam te bring. Dié area lei na 'n toegeboude balkon met braaigeriewe. Motorhuisparkeerplek en parkeerplek buite onder 'n afdak is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Woonstel in Hartenbos sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jaar gelys 6
Ligging
- Langs Oranjelaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Woonstel in Hartenbos het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Oranjelaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom