We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Worcester the Karoo Guestroom | LekkeSlaap
+17

Worcester the Karoo Guestroom

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Almond-straat 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Worcester the Karoo Guestroom is 'n lieflike kamer vir 2 gaste met 'n uitstekende uitsig op die berge in Worcester.

Die kamer het 'n privaat ingang, 2 ekstra lang enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Daar is ook 'n TV met DStv, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Selfhelp-ontbyt is in die kamer beskikbaar.

Worcester the Karoo Guestroom is 2 km van die Mountain Mill-winkelsentrum en Golden Valley Casino af. Worcester bied verskeie restaurante, wynlandgoedere en -kelders, museums, besienswaardighede soos Kleinplasie Buitelugmuseum, en doendinge soos voetslaan, bergfietsry en 4x4-roetes.

Netheid is belangriker as ooit; die instansie hou streng by die aanbevole riglyne vir skoonmaak en ontsmetting.

Slaapplek

’n Bespreking by Worcester the Karoo Guestroom sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Worcester the Karoo Guestroom
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Wild Almond-straat 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Worcester the Karoo Guestroom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Almond-straat 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ef3e3f3f6afd2a964a4aefb39616a2f1f3097f68a49b5418c2e32dfb42a3a31e6d954527d4bfd54bb7429010dcee50a87c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 19 Wild Almond Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.6255758 19.4208753
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem