Woud Blokhuis

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 14 Okt 2019 tot 18 Okt 2019.

Beskrywing

Woud Blokhuis is tussen silwerberkebome in Dullstroom in die hartjie van die Mpumalanga-hooglande geleë. Dit is naby die middedorp, restaurante en toeristegeriewe, en bied 'n uitsig oor 'n vlei en buurplase.

Dié moderne houthuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ingeboude braai. Die eetarea het sitplek vir 6 en die leefarea het 'n gemaklike bank.

Die leefarea lei na 'n lieflike houtdek wat 'n uitsig oor die omheinde tuin en groot silwerberkbome bied.

Slaapplek

'n Bespreking by Woud Blokhuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Woud Blokhuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 R1 200 per nag (plek vir 4)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 14 Okt 2019 tot 18 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za