Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WW Accommodation

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 driekwartbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke kamer het ingeboude kaste en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en 'n tafel met tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre beskuit word ook voorsien. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let wel dat daar 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak is.
As een kamer bespreek word, sal die ander kamer gesluit word vir gaste se gerief en privaatheid.
Let wel dat die eienaar soms op die perseel woon.
Die Wellness Centre is op die perseel en is net op weeksdae oop. Besprekings kan op versoek gemaak word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 1 dubbelbed. Elke kamer het ingeboude kaste en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en 'n tafel met tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre beskuit word ook voorsien. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let wel dat daar 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak is.
As een kamer bespreek word, sal die ander kamer gesluit word vir gaste se gerief en privaatheid.
Let wel dat die eienaar soms op die perseel woon.
Die Wellness Centre is op die perseel en is net op weeksdae oop. Besprekings kan op versoek gemaak word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masters-weg 26, Fairway Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55b540573d2bc4a5111050dbc7233434b6e4334f72b525563c327e9bec577c6c1c6ffd486ebb4f2e5d8e4f343313089317a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 26 Masters Way Fairway Heights 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.617719 19.446197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem