Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wykeham

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 168, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By Wykeham-gastehuis kan jy so tuis soos by jou eie huis wees en dit is die perfekte basis vanwaar jy die bekroonde wynlandgoedere en skatte van die Kaap kan verken.

Wykeham is elegant en pragtig versier. Ons bied 7 en suite-dubbelkamers, elk met sy eie bekoring, styl en atmosfeer. Die silwerskoon linne en gemak sal jou dadelik laat tuis voel.

Lees 'n boek of ontspan langs die knus kaggel in die sitkamer. Sit langs die swembadjie en luister na die voëlgesang. Ons bied ook veilige parkeerplek vir een meduimgrootte-voertuig per kamer op die perseel.

Wykeham sien uit daarna om jou te verwelkom!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 254 resensies vir Wykeham
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 254

Jaar gelys 13

Ligging

  • Kerkstraat 168, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wykeham het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 168, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhZjZmMTc2LTEzNzItNDU2YS1hODFiLWE4ZDczNmFhMDliNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 254 5 1 5 168 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.64651941464 19.435189962387
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem