Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wyndford Holiday Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyndford Vakansieplaas, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wyndford Holiday Farm is 'n gehalte- en sakpas- vakansiebestemming vir die hele gesin. Hierdie gastehuis is in Caledonspoort, Wyndford en bied gaste die geleentheid om weg te breek vanaf die alledaagse gejaag.

Verblyf word gebied in chalets met 'n Switzerse styl wat eenvoudig, dog luuks is. Daar is dubbelkamers, rondawels en gesinsuites met skakeldeure. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en ondervloerse verhitting.

Daar is ’n groot swembad en WiFi. Gaste kan etes teen 'n ekstra fooi bestel.

Begeleide staptogte kan elke dag onderneem word en avontuurvrate kan lekker 60 m deur die woud Zipline of abseil. Die plaas spog met omtrent 7 grotte wat gaste kan verken of hulle kan in een van die stoele in die woud ontspan terwyl die kinders in die boomhuise speel.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Wyndford Holiday Farm
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wyndford Holiday Farm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 8

Ligging

  • Wyndford Vakansieplaas, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Wyndford Holiday Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyndford Vakansieplaas, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fe049240cc12f649c8716dad306c03d2d3c5e65444858f7ef9bc55dd03fea304a1398179007f1c86dfceb837d6ba4007471?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Wyndford Holiday Farm Caledonspoort 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -28.69356638443 28.232696056365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem