LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wynnholme Stud | LekkeSlaap
+14

Wynnholme Stud

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Wynnholme Stud
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ria E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Alhoewel N3 baie naby is, het dit ons glad nie gepla nie.

Ewoud P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewoud P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaas-atmosfeer.

Lekker plaas-atmosfeer. Great plek en area.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Love the farm atmosphere.

Loved the place and the farmstyle atmosphere. Great place and area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carin V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Enkelreisiger

My verblyf was net eenvoudig fantasties!

Om elke oggend wakker te word en perde te hoor en daarna jou deur oop te maak en die perde te sien, was asemrowend. Ingrid is 'n fantasiese gasheer. Ons het so lekker gesels en ek het haar sommer met die perde gehelp. Ek het veilig gevoel en dit was maklik om daar te kom. Daar is baie om te doen en te sien. As jy net wil ontspan is dit die perfekte plek om heen te gaan.

Johan L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye diens met stylvolle akkomodasie.

Gasvrye diens met stylvolle akkomodasie. 'n Pragtige omgewing vir 'n naweek weg van die stad.

Chrisna A - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna A

Rustige verblyf in die Natal se Middellande.

Ingrid was 'n fantasties gasvrou! Die akkommodasie is baie goed ingerig en die meubels en linne is baie goeie kwaliteit. Die enigste negatief is dat dit baie naby die snelweg is so dit is nooit stil nie, dit is egter lekker dat jy so vinnig op die snelweg kan klim. Ons was vir 'n week daar gewees en het behoorlik gerus. Ongelukkig is daar nie 'n skoonmaker nie, so wees voorbereid om self op te ruim en skoonmaak.

Madrie E - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madrie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en luuks.

Ingrid is 'n ware gasvrou. Sy het my hartlik verwelkom en my sommer dadelik laat tuis voel.

Vanaf
R5 520
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 520
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 520
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynnholme Stud, , Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3ZjQwZGViLTdmMDktNGExYy1iNDVjLWRiMmE5MmY2M2EwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 520  per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Wynnholme Stud Hidcote Road 3300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.152217878498 29.96845166633
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!