Wyworrie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wyworrie is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Doonside aan die Suidkus. Dié kompleks is naby 'n swemstrand en getypoel.

Dié woonstel beskik oor 2 kamers en lieflike uitsigte. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en lei na 'n beskutte balkon. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area, tuin en veilige parkeerplek.

Doendinge sluit visvang, roeiplankry, branderplankry, snorkel, diepseevisvang, strandspeletjies en gholf in.

Slaapplek

'n Bespreking by Wyworrie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wyworrie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za