LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Xanatseni Private Camp | LekkeSlaap
+52

Xanatseni Private Camp

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbel/2-enkelbedkamer 1
Alles is ingesluit
Dubbel/2-enkelbedkamer 2
Alles is ingesluit
Dubbel/2-enkelbedkamer 3
Alles is ingesluit
Dubbel/2-enkelbedkamer 4
Alles is ingesluit
Dubbel/2-enkelbedkamer 5
Alles is ingesluit
Belasting en Ekstras

Die tariewe sluit in: Twee wildritte per dag, alle maaltye en peuselhappies, koffie en tee deur die dag, WiFi by die hooflodge en toegang tot die gimnasium.
Tariewe sluit die volgende uit: Drankies by die kroeg, wasgoeddiens, telefoonoproepe en die bewaringsfooi van R180 per volwassene.
Neem asseblief kennis: Wildritte is beperk tot 3 jariges en ouer, Kosher-spyseniering is nie beskikbaar nie.
Neem asseblief baie mooi kennis: Ons is in 'n malaria-area geleë, onthou asb. om die nodige voorsorg te tref.
Beskikbaar op versoek: Kinderoppassers, muskietnette, konferensiegeriewe vir 10 afgevaardigdes, pendeldienste vanaf Eastgate.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

4 weke voor die inklokdatum: 75% van die deposito is terugbetaalbaar.
3 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R7 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R7 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R7 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fife-plaas 44 Erfdeel 6, Klaserie Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjYjNhMzg0LTE0NGQtNDU0NC04MTY3LTYxMjg5MWQ1OTFlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 800  per nag (vir 2 persone) Farm Fife 44 Portion 6 Klaserie Private Nature Reserve 1380 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-14:00 11:00 -24.226361 31.281945
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!