Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Xanske's Place

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Xanske's Place
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Camilo J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Camilo J
Gesin met klein kinders

Perfek vir rustige wegbreek.

Plek was baie netjies met klomp ruimte vir kuier net stapafstand van die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralph C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph C
Gesin met tieners

Netjiese skoon verblyf met all bykomstighede. Binne loopafstand vanaf die see, strand en die dorp.

Ek en my gesin het die ligging terdeë geniet. Die akkommodasie was netjies en skoon en bied alles wat ’n mens sou nodig hê. Ons was aangenaam verras deur die veiligheid en afstand na die strand sowel as na die dorp. Marie was betyds om ons te ontvang en saam met ons deur die huis te loop. Dit was ongelooflik lekker en ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Gesin met tieners

Ons het die naweek vreeslik geniet.

Baie dankie aan Marie wat so gasvry was. Ons sal enige tyd weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine F

Dit was baie lekker. Die omgewing is rustig, veilig en dit is nie ver van die see nie.

Die huis is lekker ingerig. Parkeerplek is 'n probleem, veral as daar meer as een voertuig is. Alles is binne loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond D
Gesin met tieners

Gemaklik en rustig.

Die woning was netjies en goed ingerig. Eienaar was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanske's Place se terugvoer

Baie dankie Desmond, dit was 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om jul binnekort weer te verwelkom.

Xanske's Place
Louise V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Very comfortable and central, close to the sea and animal friendly.

Was just wonderful to be with my family and pets close to the see and in walking distance to everything. Really enjoyed our stay and will be back later. Thank you for making it so convenient for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanske's Place se terugvoer

Goeiedag Louise
Baie dankie, dit was 'n groot plesier om julle gesin en jul dierekinders te ontvang. Ons sien daarna uit om jul weer te verwelkom.
Groete
Marie le Roux

Xanske's Place
Denzille R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denzille R

Baie goed geleë.

Baie goed geleë naby als, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riette K
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig - alle benodighede daar.

Almal het die naweek terdeë geniet - oud en jonk! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanske's Place se terugvoer

Baie dankie Riette, dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê. Die huis was in 'n uitstekende toestand agtergelaat. Ons hoop om jul weer te verwelkom.

Xanske's Place
Ashley T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley T
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het om te rus, stilte, rustig, kalmte en die see.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad, die area is baie rustig en stil, perfek om te rus en jou kop skoon te maak en om tyd met die familie te spandeer by die see, sal almal aanraai om nie sonder kamera na Kleinmond te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanske's Place se terugvoer

Baie dankie Ashley, dit was 'n plesier om julle as gaste te huisves, hoop om jul binnekort weer te verwelkom.

Xanske's Place
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorianne D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorianne D
Gesin met klein kinders

We had a wonderful weekend!

Our weekend was very relaxing, peaceful, awesome. Friendly people all around. House in great location. House was clean and tidy when we arrived, it had a welcoming atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanske's Place se terugvoer

Thank you for the lovely feedback Dorianne. It was a pleasure to host you and your lovely family. We hope to welcome you back soon.

Regards,
Marie

Xanske's Place
Daleen J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen J
Gesin met klein kinders

Naby strand.

Xanske's Place was baie gerieflik naby die see maar dit was waar dit vir ons gestop het. Die huis se kamers was vir ons baie klein en donker. Daar is ook net een badkamer in die huis - wat uitloop in die sitkamer. 'n Deposito van R1,000 is gevra vir breekskade en dan word daar ook nog 'n bedrag van R300,00 gevra vir skoonmaak kostes. Daar is so baie reëls en regulasies orals opgeplak dat 'n mens skoon onwelkom voel. Vir my is dit uiters onprofessioneel aangesien jy 'n bedrag móét betaal vir skoonmaak. Ek het ook al verlede week (7 dae na ons verblyf) 'n navraag na Marie gestuur aangesien ons deposito nog nie terugbetaal is nie maar het nog geen terugvoering of ons deposito ontvang nie. Ons het die huis weer in 'n skoon en netjiese toestand gelos om te verseker dat ons wel ons deposito sal terug ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deamatra F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deamatra F
Saam met vriende

Ontspanne en gemaklik.

Lekker, gemaklike oopplan-kuierhuis waar alles loopafstand is. Sal weer teruggaan - was waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanske's Place se terugvoer

Baie dankie Deamatra vir die mooi terugvoering. Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom .

Xanske's Place
Ronethea L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronethea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel baie tuis en 'n wonderlike omgewing, met 'n lekke see breeze! Pure awesomeness!

Top notch. Lekker rusplek. Wonderlike vakansie-atmosfeer. Baie, baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanske's Place se terugvoer

Baie dankie Ronethea, julle was ook puik gaste. Dankie vir die uitstekende toestand wat jul die huis agtergelaat het. Ons hoop om jul binnekort weer te verwelkom


Vriendelike groete

Marie le Roux

Xanske's Place
Denzil M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denzil M
Saam met vriende

Rustige naweek in pragtigste plekkie!

Ons was 6 vriende wat vir 'n naweek bietjie wou wegbreek uit die stadslewe en bietjie opvang met ander vriende! Die perfekte plekkie vir dit! Die kalmte van die tuin was amazing! Alles en meer wat ons nodig gehad het om weer mekaar te vind en af te skakel van die besige wêreld. Baie dankie Marie! Sien binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanske's Place se terugvoer

Baie Dankie Denzil, dit was 'n plesier om jul as gaste te hê. Hoop om jul binnekort weer te verwelkom
Groete
Marie

Xanske's Place
Derick A - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Derick A

Teleurstellend.

DStv bestaan nie, sukkel om deposito terug te kry. Baie onprofessioneel, moet 15 km agter sleutel aan ry, gedink dis 'n scam. LekkeSlaap baie professioneel, ons beplan om weer te gebruik, maar nie Xanske's nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanske's Place se terugvoer

Goeiedag Derick

Ek is jammer om te verneem dat jou verblyf teleurstellend was. Ons streef daarna om almal se verblyf aangenaam te maak.

Ek het verskeie kere met jou gekommunikeer en gevra of jy dalk deur Bettysbaai ry aangesien ek in Bettysbaai werk en jy het my verseker dat dit geen probleem was om my by 'n sentrale punt te ontmoet om die sleutel op te tel nie. Ek het ook aan jou gesê dat as dit 'n probleem is kan ek ander reëlings tref, weer het jy my verseker dat dit nie n probleem is nie. Ek het selfs die oggend voor jy sou aankom weer seker gemaak of dit reg is om in Bettysbaai te ontmoet. Het toe ook aan jou gesê dat huis vroeër gereed sal wees vir jul verblyf en dat jul meer as welkom is om vroeër in te kom. As jy aan my gesê het dit is 'n probleem sou ek langer "afgevat" het by werk en jou in Kleinmond ontmoet.

Wat die deposito betref het ek die dag toe ek sleutel oorhandig gevra dat jy asseblief aan my 'n epos moet stuur met bank besonderhede sodat ek deposito kan terug betaal indien als in orde is. Ek het ook weer per whatsapp gevra dat dit aan my ge-epos word. Ek het 'n whatsapp van jou ontvang terwyl ek by 'n begrafnis diens was met 'n "foto" van bank besonderhede, ek het aangeneem dit is 'n foto van epos wat jy aan my gestuur het. Toe ek begin soek vir jou epos het en dit nêrens kon kry nie het ek wel die besonderhede op whatsapp gebruik om die deposito terug te betaal, asook 'n SMS notifikasie laat aanstuur as bewys van inbetaling.

Ek verstaan glad nie wat jy bedoel met daar bestaan nie DStv nie, dit is duidelik aan jou gemaak dat ons wel 'n skottel het en dat jy eie dekodeerder en kaart moet bring. Indien daar probleme met ontvangs was, kon jy my gekontak het en ek sou dadelik vir DStv gekontak het om dit reg te stel. Hierdie is die eerste woord wat ek hoor dat die DStv nie "gewerk" het nie. Ongelukkig ondervind ons gereeld probleme met konneksie in die area en moet dan vir DStv vra om dit reg te stel aan hul kant. Jammer as ek geweet het sou ek dadelik iets aan die probleem gedoen het.

Ons streef daarna om aan ons gaste goeie diens te lewer en hul verblyf aangenaam te maak, daarom het ek ook dadelik met aankoms aangebied dat jul later kan vertrek en nie 10:00 soos aangedui nie.

Indien daar nog iets is wat ons kan verbeter vir volgende gaste sal ons jou inset hoog op prys stel.

Vriendelike Groete

Marie le Roux.

Xanske's Place
Wayne L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L

Lekker gebly met geen probleme, alles was perfek.

Sal beslis aanbeveel as jy wil wegbreek na Kleinmond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanske's Place se terugvoer

Baie Dankie Wayne, ons hoop om jul weer te verwelkom.
Groete
Marie le Roux
Xanske's Place

Xanske's Place
Keshia S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keshia S
Saam met vriende

Great!

Sal definitief Xanskes aanbeveel vir 'n lekke wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanske's Place se terugvoer

Dankie Keshia, ons hoop om jul binnekort weer te verwelkom. Gaan loer gerus na die fotos - ons het weer opgradeer na jul besoek. Ons het nou n baie lekker gerieflike leer sitkamerstel ingesit.

Xanske's Place
Leane S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Leane S
Saam met vriende

Die huis en die toestelle (wat wel gewerk het) is oud en onversorg, die items wat adverteer word werk nie en die terugvoer van eienaar was onaanvaarbaar.

Die volgende is wel onder die eienaar se aandag gebring, maar ons redelike versoek om terugbetaal te word vir een nag se verblyf is ignoreer: Die pooltafel wat duidelik adverteer word kan nie gebruik word nie; Die stokke is in die helfte gebreek en vasgemaak met cellotape; Daar is geen driehoek of witbal nie; Die skottelgoedwasser wat adverteer word was nie skoon nie - na 4 keer se probeer moes ons dit oorpak en met die hand was; Die staal binne in die braai is gebuig, en die braaitoerusting en rooster is oud en gebreek; Die badkamer se lig was geblaas, en die skakelaar vir al die ander ligte in die leefarea was versteek in 'n kas by die wasbak. Geen nota is gelos om gaste in te lig nie; Die stort het tot so 'n mate gelek dat ons handdoeke moes gaan koop om op die vloer te gooi. 'n Uitgawe vir die gaste wat onaanvaarbaar is; Daar is nie ordentlike glase nie; ons moes weereens geld spandeer om glase te koop. Dit is tog waarvoor gaste 'n deposito betaal - vir die eienaar om items te vervang as vorige gaste dit gebreek het; Orals was reëls opgeplak van wat gedoen moet word, en indien nie sal die deposito teruggehou word. Onprofessioneel; Die meubels, huistoebehore en boks-televisie is oud; Met aankoms moes ons ook rondry om sleutel op te tel, en so ook af te laai op 'n spesifieke plek. Die terugvoer wat ons ontvang het is swak en vol verskonings - ek sal die plek vir niemand aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheney M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheney M
Gesin met klein kinders

Baie lekker ervaring.

Ons verblyf was ongelooflik. Daar was baie meer as wat ons verwag het. Vreedsaam en rustig. Ons het dit baie geniet. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanske's Place se terugvoer

Chene, baie dankie vir jou positiewe terug voering. Ek waardeer dit opreg.
Ek is baie bly dat jul die tydjie geniet het by Xansk'es Place.
Ons hoop om jul binne kort weer te verwelkom by Xansk'es Place.
Vriendelike Groete,
Marie le Roux,
Xanske's Place - Kleinmond.

Xanske's Place
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 17, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccc795dcafdc5291c302720776b12d9df03fdb8023a15fd66595ee8fef94256e908e0c8fe1b19d55e1a29e68dacbf949d798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 17 3rd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.342101463358 19.034215294477
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem