LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ximongwe River Camp | LekkeSlaap
+18

Ximongwe River Camp

3 resensies
Wildsplaas
Winteraanbod 50% af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 26, Parsons Nature Reserve, , Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 460 R1 230 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ximongwe River Camp is geleë op die oewer van die magtige Olifantsrivier in die Parsons Natuurreservaat. Die groot uitkykdek bied 'n uitsig oor die Olifantsrivier vanwaar jy daagliks 'n visarend sal sien neer swiep om sy kos te vang tot die saggeaarde reuse van die bosveld wat rustig teen die oewers wei.

Crocodile Cottage beskik oor 2 dubbelslaapkamers en 2 badkamers, een met 'n stort en 'n bad en die ander een met net 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. 'n Gerieflike sitarea met 'n bekoorlike kroegie maak oop op 'n balkon wat uitkyk oor die Olifantsrivier. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak.

Die Hippo Cottage het 5 slaapkamers en 2 badkamers. Albei badkamers is ingerig met storte en baddens. Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n stoof wat met 'n kombinasie van gas en elektrisiteit werk, 'n yskas-vrieskas en 'n diepvrieskas. Die groot gemeenskaplike area bevat 'n eetkamer en leefarea. Ximongwe bied ook aan gaste 'n groot uitkykdek met 'n swembad.

Besienswaardighede in en om die omgewing sluit in: die Krugerwildtuin, die Olifantsriviervallei en die Makalali Bewarea.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Ximongwe River Camp
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plot 26, Parsons Nature Reserve, , Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Ximongwe River Camp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 460
Vanaf R1 230
per nag (vir 2 persone)
was R2 460
Vanaf R1 230
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 26, Parsons Nature Reserve, , Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZmMzOWUyLTk0NzQtNDI4YS1iN2VlLTUwNWRhZjE2OGE1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 460, nou Vanaf R1 230  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Plot 26, Parsons Nature Reserve Balule 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.168697222222 30.926108333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!