LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ximongwe River Camp | LekkeSlaap
+18

Ximongwe River Camp

3 resensies
Wildsplaas
Hippo Cottage
Vanaf R2 760
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kothuis beskik oor 3 dubbelslaapkamers en 2 badkamers met 'n stort en bad. Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n stoof wat met 'n kombinasie van gas en elektrisiteit werk, 'n yskas-vrieskas en 'n diepvrieskas. Die groot gemeenskaplike area bevat 'n eetkamer en leefarea. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Heerlike maaltye word 2 maal per dag in die eetarea of op die dek bedien en gaste sal 'n outydse, gekookte bord kos kan geniet. Enige spesiale dieetvereistes moet voor die tyd gereël word. Neem asb. kennis dat die Hippo Cottage 'n minimum van 4 gaste vereis. As Hippo Cottage bespreek word, is die kothuis slegs vir die gebruik vir jou groep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Minimum van 4 gaste word in die kothuis toegelaat.

Huisreëls

The unit will be cleaned once daily. Linnen, towels and swimming pool towels as well as amenities will be supplied.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Crocodile Cottage
Vanaf R2 760
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kothuis beskik oor 2 dubbelslaapkamers en 2 badkamers, een met 'n stort en 'n bad en die ander een met net 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. 'n Gerieflike sitarea met 'n bekoorlike kroegie maak oop op 'n balkon wat uitkyk oor die Olifantsrivier. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Heerlike maaltye word 2 maal per dag in die eetarea of op die dek bedien en gaste sal 'n outydse, gekookte bord kos kan geniet. Enige spesiale dieetvereistes moet voor die tyd gereël word. Ons bied insiggewende wildritte vroeg soggens of laatmiddag saam met 'n ervare gids. 'n Ander opsie is die bos- en voëlkykstaptogte wat saam met 'n professionele gids gedoen word. Veiligheid is vir ons uiters belangrik en daarom moet alle uitstappies saam met 'n ervare gids plaasvind. Ons bied ook daguitstappies na die Krugerwildtuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

The unit will be cleaned once daily. Linnen, towels and swimming pool towels as well as amenities will be supplied.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 760
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 26, Parsons Nature Reserve, , Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZmMzOWUyLTk0NzQtNDI4YS1iN2VlLTUwNWRhZjE2OGE1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 760  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Plot 26, Parsons Nature Reserve Balule 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.168697222222 30.926108333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!