LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ximongwe River Camp | LekkeSlaap
+18

Ximongwe River Camp

3 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Ximongwe River Camp
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Robert W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Gesin met tieners

Uitmuntende waarde vir geld.

Hippo Lodge is n mooi groot huis op rivierbank, baie diere, kos baie lekker. Verblyf baie goed geprys.

Evert V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert V
Saam met vriende

Baie rustig.

Jy het 'n 4x4 nodig. Ons het baie geniet van die bos. Dit is hier baie rustig en die beheerders is baie hulpsaam. Ons raai die morning walk aan. Dit is 'n belewenis, Johan het baie kennis van die omgewing, diere en plante.

Corné W - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf met uitstekende diens in 'n baie mooi reservaat.

Die diens en kos was uitstekend en ons was werklik op die hande gedra. Die natuurskoon was asemrowend met 'n baie mooi uitsig op die rivier-oewer. Uit en uit die grondpad soontoe werd!

Ximongwe River Camp's terugvoer

Dit is altyd 'n voorreg om jong mense wat so lief vir die natuur is by Ximongwe Rivier Kamp te huisves. Hoop ons sien julle gou weer.

Ximongwe River Camp
Vanaf R2 760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 26, Parsons Nature Reserve, , Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZmMzOWUyLTk0NzQtNDI4YS1iN2VlLTUwNWRhZjE2OGE1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 760  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Plot 26, Parsons Nature Reserve Balule 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.168697222222 30.926108333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!