Oos-Londen Akkommodasie by Yanda1 | LekkeSlaap
+12
+12

Yanda1

Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfin Glen-weg 25, Nahoon Valley Park, Oos-Londen , 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Yanda1 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Sunset Valley-kompleks in die bekende woonbuurt, Nahoon Valley Park, naby 3 groot winkelsentrums: Hemmingways Mall, Vincent Mall en Retail Park Mall.

Die woonstel is geskik vir 4 en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die tweede slaapkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus en die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die area lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig.

Die kompleks het 'n wag wat patrolleer heel nag deur. Die eenheid het 3 parkeerplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Yanda1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Elfin Glen-weg 25, Nahoon Valley Park, Oos-Londen , 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfin Glen-weg 25, Nahoon Valley Park, Oos-Londen , 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94ea003129d9f8053f4f44f0a815c2e7e5ddb17eeecbcdd44cb52ef2b28d5823dee93aeac27a76d1b6f589e99ba173d5d907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 25 Elfin Glen Road Nahoon Valley Park 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.95448858491 27.912592110451
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za