Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yarona Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbos-rylaan 34, Lydiana, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Yarona beteken 'ons s'n' in Pedi. Yarona Guesthouse is 'n huislike en gerieflike gastehuis in 'n rustige omgewing in die luukse woonbuurt Lydiana in Pretoria. Die gastehuis is in 'n pragtige tuin met voëls en bied gerieflike verblyf en uitstekende gasvryheid.

Verblyf word aangebied in enkel-, dubbel- of 2-enkelbedkamers, elk met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe en satelliet-TV. Sommige kamers het en suite-badkamers en ander kamers deel 'n badkamer.

'n Heerlike ontbyt met graan, vrugte, vrugtesap, spek, eiers, roosterbrood, konfyt, botter, tee en koffie kan daagliks in die eetkamer geniet word. Middag- en aandetes kan ook gereël word.

Die gastehuis het 'n lieflike stoep met sitplek, 'n pooltafel, ingeboude braaigeriewe en 'n kroegarea. Die stoep lei na 'n sprankelende swembad. Dit is die ideale plek om te ontspan. Daar is ook 'n gemeenskaplike gastesitkamer met 'n kaggel en 'n TV.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Yarona Guesthouse
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Suikerbos-rylaan 34, Lydiana, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Yarona Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbos-rylaan 34, Lydiana, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6yFqtNlFgaAMy9Qp4Nr49WO8xNNzBRwBL2o4v2E7HnIC6rDi6V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 34 Suikerbos Drive Lydiana 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.740334631399 28.291690900629