Port Elizabeth Akkommodasie by Ye Olde Sutherland Inn | LekkeSlaap
+54

Ye Olde Sutherland Inn

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 16, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ye Olde Sutherland Inn bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Port Elizabeth. Dié huis dateer uit 1901 en spog met Victoriaanse elegansie, oorspronklike trappe, kaggels en houtvloere.

Ons het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, lessenaar, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi, toiletware, en linne. 1 Parkeerplek is beskikbaar per kamer en ons het braaigeriewe, 'n swembad, en 'n kontantkroeg. 'n Vasgestelde spyskaart met tuisgemaakte geregte teen billike pryse kan elke oggend tydens ontbyt bestel word. Ete-opsies word in die ontbytkamer ten toon gestel.

Die gastehuis is loopafstand vanaf St George's Internasionale Krieketgronde en die bekende St George's Park. die gastehuis is ook tussen Life Hospitaal en Netcare Hospitaal, sowat 9 km vanaf die Boardwalk Casino, strande, en die restaurante teen die see. Port Elizabeth is sowat 10 minute van hier af.

Ye Olde Sutherland Inn is net langs die hoofpad, wat bekendstaan as die Cape Road, so die verkeer raas 'n bietjie, veral in Sugarbird, die voorste slaapkamer. Addo Olifantpark is sowat 'n uur en 'n half se ry van hier af en daar is 'n hele paar privaat reservate, soos Kantu Wildreservaat, Schotia Safaris Privaat Wildreservaat is 'n bietjie verder te vinde.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Ye Olde Sutherland Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Parklaan 16, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ye Olde Sutherland Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 16, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZOgUcWn9BJ26QAZHeFCzrWLWdEawkEIKX829heY1l2rB1c1fnL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 16 Park Lane Port Elizabeth 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.961774266884 25.60270413353
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za