Yellowwood Forest Backpackers, Camping and Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Yellowwood Forest Backpackers, Camping and Accommodation verwelkom natuurliefhebbers, gesinne en groepe. Yellowwood bied 'n warm Wildekus welkom. Dis 1,5 km van die strand af geleë en het maklike toegang tot die woud- en bospaadjies. Die kampterrein, selfsorg-rugsakreisigerslaapsaal, ongekunstelde houthutte, gesinseenhede, solderkamers en boskamp voorsien aan behoeftes wat enige sak en enige reisstyl sal pas! Dié unieke eko-oord word deur die gasvrye eienaar seder 1999 bestuur.

Daar is 'n geskenkwinkel met DStv en WiFi, 'n teetuin-restaurant, 'n pizzeria en kroeg met heerlike kos, koffie en pizza op 'n hout vuur wat op 'n daagliks oop is. Elke Saterdag is markdag waar vars groente, organiese eiers, tuisgemaakte smulhappies en ander lekkernye verkoop word.

Die jongspan sal mal wees oor die speelplek met 'n boomhuis, 'n trampolien en glyplanke. Die rivier het 'n klein natuurlike poel met hoë rotse vanwaar gaste kan spring en daar is staproetes in die woud wat verken kan word. Morganbaai-dam is lekker naby en is ideaal vir baarshengel, swem en kanovaart. Die voëllewe is merkwaardig!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Yellowwood Forest Backpackers, Camping And Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R180 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za