Port Elizabeth Akkommodasie by Yellowwood Gastehuis | LekkeSlaap
+16

Yellowwood Gastehuis

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsfonteinweg 55, Lovemore Heights, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Yellowwood Gastehuis is deel van 'n groot, boomryke eiendom in Lovemore Heights, Port Elizabeth. Dis net 15 minute se ry vanaf die Port Elizabeth-lughawe en ook naby die vername hoofweë, winkels, restaurante en ander geriewe en doendinge.

Die gastehuis is selfsorg met twee aparte eenhede nl. een gesinseenheid en een duet; elkeen met 'n privaat ingang.

Yellowwood Gastehuis is keurig ingerig en versier. Skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar. Veilige parkeerplek en braaigeriewe word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Yellowwood Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Buffelsfonteinweg 55, Lovemore Heights, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Yellowwood Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsfonteinweg 55, Lovemore Heights, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMTUxNzA0LTAwYmUtNGE5Ny05ZWVkLTYwYTIxOTlmOTQ5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 55 Buffelsfontein Road Lovemore Heights 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.995358909932 25.530977253967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za