Grimbeek Park Akkommodasie by Yenfie B&B | LekkeSlaap
+26

Yenfie B&B

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iris-straat 4, Grimbeekpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Yenfie B&B is in die stil, rustige voorstad Grimbeekpark in Potchefstroom. Ons bied stylvolle, bekostigbare verblyf naby die Mooirivier Mall en Noordwes Universiteit.

Ons bied 5 stylvolle kamers: 'n 2-Enkelbedkamer, 3 dubbelkamers en 'n gesinskamer.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer en ander geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, yskassie, haardroër, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Stewige ontbyt van jou keuse is by die tarief ingesluit.

Daar is 'n swembad en braaigeriewe in 'n omheinde tuin, asook veilige onderdakparkeerplek.

Besienswaardighede in die omgewing: Totius Museum, President Pretorius Museum, Senwes Krieketstadion, Vredefortkoepel, Parys en die Vaalrivier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 146 resensies vir Yenfie B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Iris-straat 4, Grimbeekpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Yenfie B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iris-straat 4, Grimbeekpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGCAOtuOZ35ft3nmsNnfu5kFaDAcb27dwm7K3zKxXr1SSrFmMXc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 146 5 1 5 4 Iris Street Grimbeekpark 2531 Noordwes 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -26.725622671075 27.111135721207
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za