Vaalwater Akkommodasie by Yiwarra Game Farm | LekkeSlaap
+58

Yiwarra Game Farm

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Yiwarra Game Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nomasonto B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomasonto B
Saam met vriende

It's great place to visit.

We had a great stay and we really enjoyed ourselves. The rooms where big enough and beautiful and comfortable beds. Thank you Veronica and Pier, you guys were really helpful.

Ilze M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en rustig.

Baie vriendelike diens!

Marinda L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L
Gesin met tieners

Rustig en mooi. Personeel vriendelik. Pierre is baie aangenaam.

Baie dankie, Pierre vir baie aangename verblyf by julle en jou moeite met die wildsrit. Dit was baie lekker.

Cirnel M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cirnel M
Gesin met tieners

Gerieflik.

Pragtige, stil, veilige omgewing en vriendelike personeel. Ongetwyfeld 'n plek om te rus en weg te kom van die stad se gejaag. Let wel, geen selfoonopvangs, wat vir my 'n absolute bonus was.

Celia H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia H
Gesin met tieners

Het 'n baie gasvrye en ontspanne naweek geniet.

Baie dankie vir 'n gasvrye naweek. Die kamers is pragtig en ruim. Die kos wat bedien is, was smaakvol en baie moeite is gedoen met die voorbereiding en dek van tafels.

Theo L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo L
Saam met vriende

Uitstekende diens, uitstekende verblyf, vriendelike mense.

Van ons aankoms by Yiwarra, nee eintlik voor ons aankoms, was die diens baie professioneel. Alles was baie mooi skoon, die kombuis is uitstekend toegerus, geen moeite was te veel. Pragtige omgewing en ons is hartlik ontvang en baie mooi na gekyk. Kan Yiwarra sterk aanbeveel.

Lucinda S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda S
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik rustig!

Behalwe vir die feit dat daar geen opvangs was vir enige netwerk kliënte behalwe MTN nie was die kuier heerlik. Die verblyf was uit die boonste rakke en die gasvryheid en vriendelikheid van die personeel het ons onmiddelik tuis laat voel. Ons het soveel wild te siene gekry en die aande om die kampvuur was 'n aangename kuier geleentheid. Baie dankie Yiwarra, ons sal beslis weer kom!

Gerda C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het alleen gaan kamp en dit was baie rustig en afgesonder. Geen ander persoon in sig nie, behalwe Jerry wat elke dag kom uitvind het of alles ok is. Daar is 'n probleem met die watertenk en hulle moes elke dag water pomp, maar ons het heerlik gerus. Ideale plek as jy wil wegkom van alles en almal.

Jesse B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jesse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gasvrye ontmoeting.

Ons verblyf was aangenaam en opwindend met al die diere sigbaar, party so naby as die voorste grasperk. Goeie waarde vir geld. Dankie.

Dewald L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie stil, vriendelike personeel - net wat ons verlang het. Mooi Lapa vir braai in die aand is ingewy tydens ons besoek.

Andrew V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V

Rustig en genotvol, in 'n pragtige omgewing!

Met 'n baie goeie teerpad tussen Nylstroom en Vaalwater, ry mens tot baie naby die natuurreservaat. Die grondpad tot by die hek wat toegang na Yiwarra verleen, is maar net 800 m lank. Die rustigheid, mooi natuurskoon en baie wild en voëllewe het my verblyf en staptogte baie aangenaam gemaak. Gordon en Rosa het my uiters tuis laat voel.

Vanaf R1 010
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 010
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 010
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D117 Grondpad, Vaalwater, Limpopo, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgkR7nUN7n3TV4dslqKyAxoXc739ReBWpBEjPnvMyE7Z44Ilr1k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 010  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 D117 Dirt Road Vaalwater 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.382925679365 28.189783728836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za