Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

York House B&B

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 33 resensies vir York House B&B
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Candice F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice F

We had an absolutely amazing stay.

York House B&B, the hosts are very accommodating and even allowed us to enjoy the bokke game with them. We will definitely visit again. All our family that joined us agree that this accommodation is worth returning to and recommending to friends and family. Thank you for sharing your beautiful home with us and for accommodating all my last minute requests so effortlessly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Candice.
Thank you for your kind review.
Welcome back any time.
Kind Regards,
Graham & Debbie

York House B&B
Dirk R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk R
Saam met eggenoot / lewensmaat

York House feel like my parents house.

From booking in we met the warm welcome at York House B&B. The owners Graham and Debbie interact with all the guests. York House was always clean and the staff was always friendly, helpful. They also avail their kitchen to prepare our goods for the Comrades.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Dirk,
Thank you for your kind review.
Welcome back any time.
Kind Regards, Graham & Debbie

York House B&B
Sandhir M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandhir M
Enkelreisiger

Was perfect, no issues.

Was comfortable and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Sandhir.
We are pleased that you enjoyed your stay with us.
Thank you for your kind review.
Welcome back anytime.
Kind Regards, Graham

York House B&B
Tom N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tom N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar vir die prys.

Basiese behoeftes was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Tom,
Thank you for your review.
Any constructive advice as to what you were specifically unhappy about would be appreciated so we can try to rectify.
Kind Regards, Graham

York House B&B
Dintshang M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dintshang M
Enkelreisiger

It was a lovely stay.

The environment was beautiful and neat, there was no privacy as we were sleeping on the same room with our children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Dintshang.
Sorry about lack of expected privacy, having to share the same room as the children but you did book our open plan flatlet which is one room.

York House B&B
Hartmut B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hartmut B
Gesin met tieners

Kort oornag.

Ons het laat aangekom maar is tog vriendelik ontvang. Alles was netjies en skoon en gemaklik. Opsigter wad baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jabuh N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabuh N
Saam met vriende

It was a perfect holiday.

I will definitely encourage people to visit York House B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vashti P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vashti P
Gesin met tieners

Gemiddeld.

My oorspronklike bespreking wat klaar betaal was, was op nippertjie verander na 'n kamer wat ons nie wou hê nie. Die kamer het erg na mottegif geruik. Die stort was te warm of koud, al het ons die verwysing gevolg van die stort net op warm oop te maak. My kind en man het in koue stort gestort, en ek het in kokende water gestort. Die plek is mooi skoon en netjies. Is baie ontevrede oor verandering van ons bespreking. Ons moes ook aandring om nog 'n enkelbed in ons kamer in te skuif, Debbie wou hê my dogter moes op die mat op 'n matras slaap! Imagine that. Baie onprofessioneel om 'n bevestigde en betaalde bespreking te verander. Die plekke moet nie toegelaat word om dit te doen nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne S
Saam met vriende

Comfortable, beautifully maintained and very friendly hosts.

We enjoyed our weeks stay at York House B&B while visiting family in the area. The room was spacious and very comfortable with a fridge and tea station. Beautiful gardens and very friendly hosts. Was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Joanne.
Thank you for your kind words. Welcome back anytime!
Kind Regards,
Graham

York House B&B
Clinton R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton R
Gesin met tieners

Vriendelike diens en skoon verblyf.

Ons was baie vriendelik ontvang en die kamers was mooi skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel vir andere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Clinton,
Thank you for your constructive feedback.
Sorry, the room was not a self-catering unit. If they were not all booked, I would have put you in one of the self-catering units as you were here for 8 nights and would have been more comfortable with three of you in one room for the longer period.
Wish you all the best for 2020.
Kind Regards, Graham and Debbie.

York House B&B
Elsie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Gesin met tieners

Gerieflik en stil.

Vriendelike mense. Netjiese plek. Gerieflik en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Dear Elsie,
Thank you for your kind words. Also a big thank you for the carpet you purchased for us. You are welcome back anytime.
Kind Regards,
Graham & Debbie

York House B&B
Kgoroshi Aaron D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kgoroshi Aaron D
Enkelreisiger

Friendly patrons and close to the race route and the best experience.

Always being updated on the location and the environment of this wonderful B&B. The best experience for any visitor to keep the secret about the venue and the facility. The refreshing pool and the inviting vegetation far exceed the expectation of any visitor.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike gashere en naby die roete vir die resies en was die beste ervaring.

Altyd op hoogte van die ligging en omgewing van hierdie wonderlike B&B. Die beste ervaring vir enige besoeker om die geheim te hou oor die plek en die fasiliteit. Die verfrissende swembad en die uitnodigende plantegroei oortref die verwagting van enige besoeker.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Aaron,
Thank you for your kind words.
Welcome back any time!
Kind Regards,
Graham & Debbie

York House B&B
Sonja V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Eienaar en sy vrou is albei baie interessante en hulpvaardige mense waarmee jy lekker gesels en sommer gou "bond". Die kamers was baie netjies en ons het heerlik gebly. Ons het ook deurentyd baie veilig gevoel en jou motor slaap ook veilig snags. Ek kan die plek ten sterkste aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Sonja,

Thank you for your kind words. You are welcome back anytime.

Kind regards,

Graham

York House B&B
Esmé B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé B
Besigheidsreis

Gerieflik.

Ons verblyf was presies wat ons verwag het nadat ons bestaande resensies gelees het. Kamers is binne die huis en nie almal is en-suit nie. WiFi-sein was steeds 'n probleem soos in vorige resensies genoem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Esmé,
Thank you for your constructive feedback. We have 4 en-suite rooms and 1 with private bathroom (not en-suite). The Wi-Fi signal does vary down stairs because of the cement ceiling but is good upstairs. I am looking to change my whole package to Mweb to improve it.
Kind Regards,
Graham

York House B&B
Jors En Suzette V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jors En Suzette V

Vriendelike ontvangs, netjies en aangename nagrus.

Baie vriendelike ontvangs, kamer netjies en mooi. Kamer egter met en suite-badkamer geadverteer, maar badkamer is apart van kamer, 'n mens moet by kamer uitloop, verby ander kamers se deure om badkamer te besoek. Dít was nie wat ons bespreek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Suzette,
Thank you for your constructive feedback.
I think perhaps the reason you got the room with private bathroom (not en-suite) was the en-suite room with twin beds was already booked on the "live" system. I also did not see a specific request for en-suite, only for twin beds. I need to highlight in my quote that the private bathroom is not en-suite.
Kind Regards,
Graham

York House B&B
Barbara V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara V
Besigheidsreis

Pleasant and comfortable.

York House offered comfortable accommodation and a friendly and safe environment close to shops and restaurants. The owners also provided meals on request.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam en gerieflik.

York house bied gerieflike akkommodasie en 'n vriendelike, veilige omgewing naby winkels en restaurante. Die eienaars voorsien ook maaltye op versoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Dear Barbara,

Thank you for your kind words. I am pleased you enjoyed your stay with us.

Kind Regards,
Graham

York House B&B
Precious B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Precious B
Saam met vriende

The staff was friendly, they gave good advice and the area was safe.

The location was a bit far from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Precious.
Thank you for your kind words. Pleased that you enjoyed your stay. Sorry we were not closer to the beach for you! Kind regards,
Graham

York House B&B
Gerda V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Enkelreisiger

Vriendelik, netjies, gasvry en great.

Beveel beslis aan. Gasvry, netjies, waarde vir geld en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Good Morning Gerda,
Thank you for your kind words.
Kind Regards,
Graham

York House B&B
Liesle K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Liesle K
Gesin met tieners

Unhappy.

Although clean and secure the rooms are inside the owner's house. No separate entrance. We asked for self-catering but our rooms had a microwave only, no stove. Not convenient. One of the rooms didn't have an en-suite bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Liesle,
Thank you for your feedback.
I am sorry you were unhappy with the accommodation and the location of our B & B.
Apologies that you felt uncomfortable walking in our front door and up the stairs to the privacy of your rooms. We always try to make guests feel welcome in our home. (Most B & B's do have some rooms in the home).
We believe we did, however, supply what we advertised in our pictures of rooms quoted. 2 x double rooms with twin beds. (Double bed on request). Double bed was not requested.
1 x self-catering en-suite room. Kitchen sink, fridge, cutlery, kettle & microwave. (Wording clearly states no hot plates or stoves allowed in rooms).
1 x room with private bathroom. Kettle, Fridge & microwave only. Not advertised as self-catering or en-suite. No complaints received about twin beds in this room.
We also now understand you wanted to be close to the sea. Sorry we have always been 35 km from the sea.
Our location on our Google map is Hillcrest/Gillitts area, not Durban Central.

York House B&B
Netta E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was excellent!

Quiet environment with excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Netta
Many thanks for your kind words. It was a pleasure hosting you.
Regards
Angela

York House B&B
Pauline K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline K
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you need peace of mind, York House is the place to be.

We have enjoyed our holidays there and we will go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Pauline,
Thank you for your kind words.
Kind Regards,
Graham

York House B&B
Luaan B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luaan B

Baie gesellig gewees.

Gasvryheid is van die beste, nie eers agter gekom jy is weg van die huis af nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would not recommend York House to anyone.

Not a very happy experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Dear Jenni,

We are sorry your stay was ruined by the cancellation. We have been in business for 15 years and strive to make our valued guests stay with us as pleasant as possible.

Kind regards,
Graham

York House B&B
Michael H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gasvry.

Ontbyt baie lekker. Stil omgewing, maar tog langs die M13.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

York House B&B se terugvoer

Hi Michael.
Pleased you enjoyed your stay. Thank you for your kind words.
Regards,
Graham

York House B&B
Karel M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het in tuinwoonstel gebly. Baie lekker groot kamer.

Graham, die gasheer, was baie vriendelik en behulpsaam, sonder om opdringerig te wees. Ligging is uitstekend en stil omgewing. Parkeerplek is 'n bietjie knap, maar Graham het goeie reëlings getref. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice enough

Room was nice enough. Aircon would be a plus as the ceiling fan was not very effective. They advertise secure parking, but there is limited parking available and we had to park behind others (and were parked in). The breakfast price must be updated, as it was advertised at the time of our booking as being R65 on their website, but we were charged R75.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry!

Baie aangename gasheer en gasvrou wat uit hul pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Jammer, ons het slegs een aand oorgeslaap; ek sou met graagte langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns N - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns N
Besigheidsreis

Alles reg!

Geen probleme, 100% aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noeline B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline B

Very peaceful, will definitely book again

The owners are very nice and the venue is peaceful. Great place to go and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa A - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa A
Saam met vriende

Amazing

The place was very clean, owners were extremely friendly and helpful. The area is lovely and there are amenities very close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibusiso N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sibusiso N

Decent

Quite clean and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Saam met vriende

Gerieflik en skoon!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn K - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn K
Gesin met tieners

A lovely, affordable stay with friendly hosts.

Debbie and Graham are lovely hosts and the friendly, informal atmosphere made us feel at home. It was like visiting friends! Thank you for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 4A, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4ff691ce8df3b7ab7bfc1e0679270ac1585fb067db6381ee2b4b62c904dc84a684e8d8359bb9d6dcff75b1025906187c9b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 4A York Road Gillitts 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.794622935871 30.786057830688