LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by York House B&B | LekkeSlaap
+35

York House B&B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 4A, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

York House is 1 km vanaf die dorpie Hillcrest langs die beroemde Comrades Maraton-roete in KwaZulu-Natal. Die omgewing spog met pragtige strande, winkelsentrums, kunvlytmarkies, straatmarkte, en is boonop gewild onder branderplankryers. Ons bied die ideale wegbreek vir diegene op soek na 'n vakansie propvol pret en plesier.

Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n waaier, TV, Netflix en koffie- en teemaakgeriewe in. Sommige kamers het selfsorggeriewe.

'n Swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die omgewing: visvang, voëlkyk, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere en tennis. York House B&B is naby kroeë en restaurante. Gillitts-sentrum is die naaste en bied kroeë en goeie restaurante, onder andere 'n soesji-restaurant.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 28 resensies vir York House B&B
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • York-weg 4A, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink York House B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 4A, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjODgwNmJjLTU5MmEtNDQ3Ny05M2NkLWM4MTc5ZjkxMWFjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 4A York Road Gillitts 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.794622935871 30.786057830688
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem