Scottburgh Akkommodasie by Your Home from Home in Scottburgh | LekkeSlaap
+19

Your Home from Home in Scottburgh

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Crookes-straat, Tulani 2, Scottburgh, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Your Home from Home in Scottburgh is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 8 gaste, 800 m van die strand af.

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 2 opslaanbedjies vir kinders.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Gaste kan ook in die sitkamer met 'n TV met DStv en 'n DVD-speler ontspan.

Daar is braaigeriewe en parkeerplek vir 2 voertuie in die motorhuis. Die eiendom het 'n motorafdak vir 'n waentjie, jetski's, visvangkajakke of nog 'n voertuig. Let wel dat dele van die huis met trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Your Home from Home in Scottburgh sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Your Home from Home in Scottburgh
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • George Crookes-straat, Tulani 2, Scottburgh, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Crookes-straat, Tulani 2, Scottburgh, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApN2l5dFB7KUMg1SbZgQYaYytlykv67HJia8mmJ9Z4p5LuDZ2mz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 George Crookes Street Tulani 2 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -30.28151034218 30.756488238098
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za