Hermanus Akkommodasie by Your Home in Hermanus | LekkeSlaap
+8

Your Home in Hermanus

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Your Home in Hermanus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Josmorine B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josmorine B
Gesin met klein kinders

Ons het só lekker gebly! Ons plekkie het al ons verwagtinge oortref.

Frans is beslis 'n super host!Dit was so skoon, veilig en netjies en die see uitsig 'n bonus! Frans het ons so mooi verwelkom ons het dadelik tuis gevoel. Baie dankie vir ons klein bederfies. Ons sien uit om gou weer te gaan kuier!

Amelia M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Gesin met klein kinders

Dit was een van die rustigste naweke.

Die plek was nie net skoon en veilig nie, maar die gesindheid en die warmte was so goed. Jy kon voel jy is tuis. Alles was perfek.

Zea Lee D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zea Lee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, netjies en gesellig.

Absoluut ongelooflik, netjies, skoon en rustig. Ideaal vir jou en jou maat. Het 'n ongelooflike tyd gehad, wens ek kon die hele week bly. Net wonderlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing, neat and cosy.

Absolutely stunning, neat, tidy, clean and peaceful. Meant for you and your partner. Had a beautiful time, wish I could stay for a whole week. Just fabulous.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Your Home in Hermanus's terugvoer

Dear Zea Lee,

Thank you for your wonderful review. We're glad you had a great time and we look forward to welcoming you back soon.

Best wishes,
Frans and Roeleen

Your Home in Hermanus
Suene F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gebly.

Ons het baie gemaklik gevoel en die plek is baie netjies. Die eienaar is baie vriendelik, ons het onmiddellik tuis gevoel.

Elizma C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n rus kansie.

Netjies en skoon, als tot jou beskikking moontlik nodig vir 'n wegbreekkans.

Your Home in Hermanus's terugvoer

Hallo Elizma, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die naweek geniet en ons hoop om julle weer te verwelkom. Beste wense, Frans en Roeleen

Your Home in Hermanus
Annelie B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en alles wat jy nodig het.

Was heerlik. So bederf met ons geskenkies, en alles was mooi skoon.

Your Home in Hermanus's terugvoer

Hallo Annelie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n plesier om jou en Michael hier te hê en ons hoop om julle weer te sien. Groete en seënwense vir 2019, Frans en Roeleen

Your Home in Hermanus
Janine K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, veilige verblyf vir goeie waarde vir geld.

Frans het ons vriendelik verwelkom en ons vinnig tuis laat voel.

Your Home in Hermanus's terugvoer

Hallo Janine, baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons gaste se gemak en algehele ondervinding is vir ons baie belangrik. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en ons hoop om julle weer te ontvang.
Beste wense, Frans & Roeleen

Your Home in Hermanus
Cornel V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Plekkie is baie netjies en skoon. Eienaar baie behulpsaam en vriendelike ontvangs.

Your Home in Hermanus's terugvoer

Hallo Elsa, baie dankie vir jou gunstige resensie. Ons is bly julle het lekker gebly en ons hoop om julle in die toekoms weer te ontvang. Veilige terugreis. Groete, Frans en Roeleen.

Your Home in Hermanus
Vanaf R798
per nag (plek vir 2)
Vanaf R798
per nag (plek vir 2)
Vanaf R798
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glasolienstraat 12 , Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG2rdReHZSuf1lvBlSPvQF8bR5gmP7abhurbFmgHBTgeqfO2L0k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R798  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 12 Glasolien Street Vermont 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.417937804905 19.156464991402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za