Marina Martinique Akkommodasie by Your Place @ Kingston Place on The Marina | LekkeSlaap
+19
+19

Your Place @ Kingston Place on The Marina

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trinidadrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Your Place @ Kingston Place on The Marina is 'n luukse selfsorgverdieping op die grondverdieping van die Marina Martinique-landgoed tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Die eenheid het 'n lieflike uitsig oor die kanaal. Die landgoed het 24 uur-toegangsbeheer.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningin en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die beddens is met Egiptiese kantoenlinne opgemaak en die vensters het uitblokgordyne.

Die woonstel het 'n toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Daar is 'n platskerm-TV met DStv en 'n slaapbank in die sitarea. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en 'n binnebraai met 'n potjie vir heerlike potjiekos. Die paneeldeure kan heeltemal oopmaak sodat mens die buitelug ten volle kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Your Place @ Kingston Place on The Marina sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Trinidadrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trinidadrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA056393b1421a3671bf548e81dc9abcca3e3d57b968cdbe6f3f4ea22bc9481d1f60829c0f041759ad41e3bb235084461ee510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) Trinidad Drive Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.073920745584 24.913742750652
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za