LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by YS Kliphys en Pophys | LekkeSlaap
+13

YS Kliphys en Pophys

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 36 JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

YS Kliphys en Pophys grens aan die Dinokeng Big 5 Game Reserve in Gauteng en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers.

Die Kliphys is 'n klein, handgemaakte klipeenheid met 'n ryk geskiedenis wat uit 1885 dateer. Dit het geelhoutbalke en -afwerkings en beskik oort 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en toilet het. Dit het ook 'n slaapbank vir 'n derde gas.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n lieflike leefarea met gemaklike sitplek en lei na privaat braaigeriewe.

Die pragtige stoep het 'n uitsig oor die wildplaas en dam.

Die Pophys is 'n aparte selfsorg-eenheid langs die Kliphys met 'n pragtige uitsig oor die bosveld. Dit het 'n slaapkamer met lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die Pophys was die oorspronklike ou waenhuis, wat meer as 125 jaar oud is en nog steeds die oorspronklike dak het. Die kamer het 'n selfsorg-koffiestasie met 'n kombuisarea.

Hierdie eenhede is op die Yeshuati-plaas geleë en wildritte word deur die eienaars aangebied om die Groot 5 te verken. Yeshuati is ook ideaal vir bergfietsritte en staptogte, of om lyne in die dam nat te maak.

Slaapplek

’n Bespreking by YS Kliphys en Pophys sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir YS Kliphys en Pophys
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Welgevonden 36 JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
  • Gaste dink YS Kliphys en Pophys het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 36 JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308789aa2d4c36612dd071a68d6347fe9bec49aadcfb091a7b202bf6d20e8ac789fe129238d931360a74f568f2eb60f818bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600  per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 36 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.363616454607 28.412093779578
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!