Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

61 Lutie Katz

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 61, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

61 Lutie Katz is 'n ongekunstelde grasdakkothuis en gesinsvakansiehuis met 'n ongelooflike uitsig oor Dasseneiland.

Die 3 ruim slaapkamers is oor 2 verdiepings versprei, met 2 kamers bo en 1 kamer onder, en het genoeg slaapplek vir 6 mense op 2 dubbel- en 4 enkelbeddens. Beddegoed (duvets en verekussings) van goeie gehalte is ingesluit in die prys. Die huis het 2 badkamers waarvan 1 en suite is en die ander badkamers is vir gaste in die ander slaapkamers. Albei badkamers het storte en nie baddens nie.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is 'n beskutte braaikamer, asook braaigeriewe buite en die sit- of eetkamer het 'n koolstofie vir gesellige wintersaande om die kaggel. Daar is 'n 40"-TV met die volle DStv-pakket, WiFi en 'n DVD-speler.

Die huis is 50 m vanaf die see, 400 m vanaf Yzerfontein se South Beach en 1,8 km vanaf die 16 Myl-strand. Die visvanghawe is 800 m ver, al langs die kuspaadjie en 1,7 km ver as jy met ’n voertuig ry.

Let asb. dat daar 'n paar trappe van die straat na die huis lei. Die meeste gaste waardeer die pragtige uitsig, maar dit is nie geskik vir gaste wat sukkel om te loop of trappe te klim nie. Die selfoonsein in Yzerfontein is baie goed, maar die huis self lê in 'n dooie kol met baie swak selfoonsein.

Slaapplek

’n Bespreking by 61 Lutie Katz sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 59 resensies vir 61 Lutie Katz
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Lutie Katz-weg 61, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 61 Lutie Katz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 61, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e95fe0d0d5a464837ed73ff4974550174b845591c280e20bb8151afb2c2416978a4f6caca83f4c2e0ba2da6695c7a495c4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 59 5 1 5 61 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.351714 18.148036