LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zabalaza Guest House | LekkeSlaap
+12

Zabalaza Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Clarendon-rylaan 46, Discovery, Florida, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R470 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zabalaza Guest House is in Discovery, Roodepoort, wat sentraal en gerieflik geleë is. Zabalaza bied moderne verblyf in 'n stil residensiële area wat net 'n paar minute van die Florida Junction Shopping Centre en Westgate Shopping Centre is. Die gastehuis het 'n vriendelike en informele atmosfeer, warm gasvryheid en oorgenoeg plaaslike inligting.

Verblyf is beskikbaar in ruim dubbelkamers wat elk 'n koning- of koningingrootte-bed, en suite-stort, lessenaar, yskassie en tee-en koffiemaakgeriewe het.

Ontbyt is beskikbaar op versoek. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Clarendon-rylaan 46, Discovery, Florida, 1709, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Clarendon-rylaan 46, Discovery, Florida, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadd3889a928e1e4a738bcadc610302e9716c2017fbf3848ca89581e5bf39b36d86f849cb1f89b07025a017d826148dd50069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R470  per nag (plek vir 2) 46 Clarendon Drive Discovery 1709 Gauteng 086 999 0018 16:00-16:00 11:00 -26.1665199 27.89273
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!