Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zambezi Mubala Campsite

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 74

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Zambezi Mubala Campsite
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karen J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig en vriendelike personeel. Teerpad tot by lodge.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham G
Saam met vriende

Well managed resort, with friendly, efficient staff.

Peaceful, relaxed setting on the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Die lodge is baie gerieflik en maklik toeganklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alain V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alain V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Byevreters, seekoeie en visvangers.

Dis die rooiborsbyvreterskolonie wat ons na hierdie plek gelok het (en ons het julle gesien). Ons sal 'n boottog van minstens twee ure op die Zambesie aanbeveel (baie visvangers, seekoeie en byvreters gespot). Kampplek 1 en 2 het die mooiste uitsig oor die rivier en beskik oor eie ablusiegeriewe. En dis heel die tyd teerpad (van Windhoek tot by die ingang).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zambezi Mubala Campsite se terugvoer

Alain,
Thank you for the review. We look forward to welcoming you again.

Zambezi Mubala Campsite
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3508, Kalimbeza-weg, Bo-Zambezirivier, 31 km oos van Katima Mulilo, 0000, Zambezi
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa850823b503227d111387c8d2083c470acc1d6fd6afe4ecbd088c0caf6bcd6fb5f80d3450d64efa9f6eb6dbcb17abd63f420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 D3508 Kalimbeza Road, Upper Zambezi River 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.543762246872 24.522480228173
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem