LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zandriver Valley Lodge | LekkeSlaap
+45

Zandriver Valley Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Zandriver Valley Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Annette D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

No reception! Unpleasant stay! Waist of great potential!

Kitchen inadequately outfitted, beds uncomfortable, fireplace dirty, beautiful view and rustic atmosphere, a haven for hikers and cyclists and ablutions needs a workover.

Zandriver Valley Lodge's terugvoer

Thanks for your reply My lodge is built for a purpose Must of the people enjoy there stay The Drakensberg Sun will be fine for you Please stay there next time Cornell Campher Zandspruit lodge

Zandriver Valley Lodge
Rudolf W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf W
Saam met vriende

Die plek was baie netjies en die eienaars baie vriendelik.

Die eienaar was baie hulpvaardig en daar is goed na ons omgesien. Sal vir seker weer by Zandrivier bespreek.

Celeste P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveld plesier.

Niemand sal ooit 'n fout begaan om hierdie besondere plek met sy besondere mense te ontmoet nie. Die rustige weelde verblyf met 'n gasvrou met 'n hart van goud. Maak dit alles die moeite werd. As jy nog nie daar was nie, het jy iets in die lewe gemis. Dankie ons het lekker gebly.

Justin H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en naby aan die snelweg geleë.

Vriendelike diens en die fasiliteite was baie volledig. Ons het toegang gehad tot 'n groot lapa met alle benodigdhede om voedsel koud/gevries te hou. Sal graag weer hier wil bly.

David V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V
Gesin met tieners

Excellent.

Excellent overnight stop and next time we'll upgrade to at least a midweek or weekend. Thanks for sharing your piece of heaven.

Peta S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Peta S
Enkelreisiger

Comfortable stay.

Location was very good and surroundings were scenic, it was a comfortable stay.

Trudie N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy in 'n halfpad stop wil he en nog meer.

Plek was netjies en gerieflik, eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer gebruik maak van lodge baie rustig en ervaring was lekker met wild sien, en plaasatmosfeer.

Stiaan M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Die akkommodasie is baie eenvoudig, maar dit staan nie terug vir die stergehalte nie. Ons sal die akkommodasie enige tyd aanbeveel.

Grietjie G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grietjie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ek sal dalk net een voorstel wil maak: dat daar braaipakkies aan gaste aangebied word aangesien dit is ver van kosgeriewe af is.

Zandriver Valley Lodge's terugvoer

Hallo Grietjie

Bly julle het lekker gebly, goeie idee ons doen dit wel in die jagseisoen maar sal dit ook dalk net adverteer, maar in toekoms kan julle dalk my net laat weet dan kan ek vir julle die braaipakkies reel.

Maar lekker daggie verder vir julle outjies.

Landi

Zandriver Valley Lodge
Marlese V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Pragtige omgewing. Impala chalet is heerlik ruim. Landi het spesiale moeite met padaanwysings gedoen.

Manie B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby N3 en maklik bereikbaar.

Nie net 'n oornag-ervaring nie, maar jy word deel van die natuur. Buite om die vuur met 'n baie praktiese skoon slaapplek.

Astrid V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die bushveld, maar direk aan die N3. Baie lekker vir die deurreis op pad. Vriendelike eienares Yolande.

Pragtige plek in die bushveld naby die N3 vir deurreis. Ruim chalet Impala, skoon en goeie kombuis en badkamer.

Rudi L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Gesin met klein kinders

Baie netjies en rustig atmosfeer.

Baie netjies en rustig atmosfeer, fantastiese omgewing, baie aangenaam.

Joseph N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig, rustig, in de natuur.

Gerieflijke selfsorg in een prachtige natuur! Verzorgde nette lodge!

Mary M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Please see our rating.

Zandriver Valley Lodge's terugvoer

Good day.
I am very happy about the new rating from you guys.
Very proud en satisfied.
Yolande
Zandriver valley lodge

Zandriver Valley Lodge
Floyd B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Floyd B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will return for sure!

Cute cottage with no frills, excellent farm stay and the owners Cornel and Landi are the nicest people one can meet. The 2 sleeper cottage is cute with a bath, toilet and bed in one room, so privacy is a small problem, but everything is very clean, neat and tidy. It is a no frills farm stay, which was very nice for an overnight stop. The owners, Cornel and Landi, are the nicest, friendliest people one could wish to meet and they made us feel welcome and treated us like family. As a hunting camp the facilities are excellent. We certainly look foward to another visit.

Gerhard G - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in die bos.

Goeie geriewe. Lekker ligging en plaas-atmosfeer. Skoon, netjies en privaat.

Ursela D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige stukkie paradys in die berge.

Pragtige plekkie. Maklik om te kry. Rustige verblyf met 'n asemrowende uitsig. Die beeldskone uitsig op die natuur laat mens geweldig vinnig ontspan. Die gasvryheid was opreg. Sal enige tyd 'n aanbeveling maak.

Maarten V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maarten V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon, gesellig.

Zandrivier is in 'n pragtige omgewing met ruim en netjiese fasiliteite. Ons kon heerlik rondstap op die plaas. Die Camphers is hartlike mense. Ons sal beslis weer daar oornag op pad Suidkus toe.

Jacques D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Gesin met klein kinders

Ons was net vir een nag daar, maar die fasiliteite was goed.

Die wild rondom die huis was mooi, maar die bouwerk het afbreek gemaak aan die atmosfeer.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandspruit, Van Reenen, Harrismith, 3372, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNWNjYTlhLTM2YTYtNDVlYS1hMDUwLWMwMjA5MTI2OTMyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Zandspruit Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.450801361152 29.475954166074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!