Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zandrivier Farm Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandrivier Farm Self-catering Accommodation, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zandrivier Farm Self-catering Accommodation is in die hartjie van die Karoo, 65 km vanaf Laingsburg, geleë en is maklik toeganklik van die N1 en R62 af. Zandrivier is by die Wes-Kaap se hoogste piek en lieflikste pas, die Seweweekspoort, geleë. Ons is net 3½ ure van Kaapstad af en 2 ure van George af. Die plaas is 'n lushof vir ieder en elk. Die plaas is ook bekend daarvoor dat dit die werkende plaas met die hoogste ligging is.

Zandrivier bied verblyf in 2 privaat kothuise, Kloofhuis en die Zandrivier Hoofhuis. Hier kan jy of wegbreek van alles of die plaaslewe op sy beste ervaar. Kinders word aangemoedig om met die diere te speel, dalk 'n koei te melk, die perde kos te gee, te help om 'n skaap te skeer of om te kyk hoe die lammetjies in seisoen gebore word.

Die plaas is net die plek om te ontspan. Ons is omtrent 1200 m bo seevlak geleë en dit sneeu gewoonlik op die plaas tussen Julie en Augustus. Daar is staproetes op die plaas, talle roetes vir fietsry of bergfietsry in die Seweweekspoort en voëlkykers sal hulself kan verlustig in al die spesies wat hier voorkom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 93 resensies vir Zandrivier Farm Self-catering Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Jaar gelys 8

Ligging

  • Zandrivier Farm Self-catering Accommodation, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zandrivier Farm Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Seweweekspoort Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandrivier Farm Self-catering Accommodation, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4676d37d369b8d996c135253ec78d0d4e9f1f080e3fc50f62435d339e14161f2a530c1511fbe0eaba67a5d6ec28d8a952b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 Zandrivier Farm Self-catering Accommodation R323 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.367689960899 21.33098334074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem