Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zangarna Game Lodge

Chalets
Vanaf
Vanaf R483 800
per nag, vir 12 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die chalet het 'n hartlike, verfynde en rustige atmosfeer. Daar is 'n privaat stoep, 'n buite-stort, 'n spaarbed, yskassie, kluis en 'n waaier. Subtiele aandag is aan die binnenshuise-versierings en kleure gegee - elke chalet is uniek, 'n kleurvolle herdenking van die Afrika-materiale. Die lodge is selfsorg met 'n kok wat die maaltye sal behartig. Die hoofgebou het 'n "infinity"-swembad vir die warm somers dae en 'n kaggel vir die koue winters aande.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Prys sluit in

Drie maaltye per dag, koeldranke en sekere plaaslike bier

Huisreëls

'n Fooitjie vir die personeel is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R483 800
per nag, vir 12 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbank 2, Lephalale, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZGMwMDlkLTczNDEtNDk1Ni04MTBmLTMzZmRmZDI5Mjc0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R483 800 per nag, vir 12 mense 1 5 1 5 2 Blaauwbank Lephalale 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.018057218475 28.038026690483