Zarah's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zarah's Place is in Christiana geleë en is net sowat 800 m vanaf die Vaalrivier.

Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 10. Elke eenheid het braaigeriewe, 'n TV met DStv en 'n wasmasjien.

Daar is ook 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Trekpleisters in die omgewing sluit warmwaterbronne, wildkyk en hengel in. Die delwersmuseum is naby en is geskik vir die hele gesin. Dis ook nie te ver vanaf die Pilanesberg Nasionale Park nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zarah's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false