Zara's 1 Bed Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zara's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Kaapstad se sakekern geleë. Die gebou is naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n ingeboude kas met 'n elektroniese kluis en 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, kookgerei, eetgerei en 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat balkon. Die gebou het ook 'n swembad binnenshuis, 'n gimnasium, 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangsarea en toegewese parkeerplekke met afstandbeheerde toegang.

Die gebou is naby verskeie kuierplekke, restaurante en museums geleë en die KIKS, Kunstekaap, Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront is net 'n kort entjie se ry van die gebou af.

Slaapplek

'n Bespreking by Zara's 1 Bed Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zara's 1 Bed Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za