LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zarlush Modern Apartment | LekkeSlaap
+32

Zarlush Modern Apartment

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Homestead-weg 21, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zarlush Modern Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat naby die strand, restaurante, kroeë en winkels in Margate geleë is.

Hierdie ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het elk 'n stort of 'n bad, en 'n wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, koffiemasjien en 'n wasmasjien.

Die leefarea het 'n TV met Netflix en daar is gratis WiFi. Hierdie area lei na 'n groot balkon met 'n etenstafel en sitplek, asook 'n gasbraai. Daar is 'n aangewese enkelmotorhuis vir die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Zarlush Modern Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Homestead-weg 21, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Homestead-weg 21, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA209857dd8ee706d1a17ae8f351143ece3ce06bd4f3f874c7f2f0b81fe76f5119918fd4eedb01ed59fac2f0ca45313e311df0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 21 Homestead Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -30.867992810235 30.367305205311
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!